Modulekode | PUB 728 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Die taalredakteur vervul ‘n sleutelrol in die uitgee-waardeketting, insluitend die redigering en proeflees van manuskripte, die opstel en bestuur van begrotings en skedules, asook toesig oor en bestuur van die hele projek tydens die produksiefase. Hierdie module bou voort op studente se begrip van en vaardighede in redaksionele praktyk, insluitend gevorderde redigering, projekbestuur ten opsigte van redaksionele en produksiefunksies. Die module fokus ook op die teorie van redaksionele praktyk, insluitend redaksionele benaderings en beleid. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Inligtingkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 en Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App