Modulekode | PUB 725 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Hierdie module is navorsingsgerig. Die fokus val op wêreldwye ontwikkelinge en tendense wat 'n invloed uitoefen op die uitgee van boeke as kulturele bedryf. Die navorsingsterrein sal jaarliks bepaal word deur 'n seleksie van relevante wêreldwye praktyke wat plaaslike ontwikkelinge en tendense beïnvloed. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Inligtingkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App