Jaarboeke

Program: BRadHons Stralingsterapie

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
10247014 Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 120

Programinligting

Studente wat op voorgraadse vlak (d.i. vanaf die tweede studiejaar) in Stralingsterapie gespesialiseer het, registreer volgens  hierdie leergang.

Toelatingsvereistes

  • Behoudens die bepalings van die Algemene Regulasies, is die BRad-graad of gelykwaardige kwalifikasie in die betrokke spesialiseringsrigting, asook registrasie as Radiograaf by die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika 'n vereiste.
  • 'n Student moet 'n voltydse pos vir hierdie doel beklee by 'n instansie wat deur die Departement goedgekeur word.

 

Addisionele vereistes

Alle studente moet registreer vir NVB 700 Navorsingsbeginsels.

Sien ook die Algemene Regulasies.

Eksamens en slaagvereistes

'n Tweede eksamengeleentheid kan in modules wat nie geslaag is nie, toegestaan word, ooreenkomstig die bepalings van die Skool vir Gesondheidsorgwetenskappe in die verband.

Slaag met lof

Die graad word met lof toegeken aan 'n student wat 'n gesamentlike gemiddelde van minstens 75% in al die modules vir die graad behaal het.

Minimum krediete: 120

Fundamentele modules

Kernmodules

  • Module-inhoud:

    *Hierdie inligting is slegs in Engels beskikbaar.

    Brachytherapy. ICRU level-3 Radiation dose planning. Stereotactic radio-surgery and stereotactic radiotherapy. Image based and image guided radiotherapy. Large field irradiation with photons. Current trends in Electron Therapy, proton therapy, heavy particle therapy and neutron therapy treatment planning and delivery.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    *Hierdie inligting is slegs in Engels beskikbaar.

    Behavioural dimensions of cancer and sickness, Psychology of cancer, Existential dimensions of cancer, Social dimensions of cancer, language and cross-cultural dimensions of cancer, Communication between patient and oncology team, Complementary psychology therapies.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    *Hierdie inligting is slegs in Engels beskikbaar.

    Basic management principles. Management of radiation oncology service, department and unit. Total quality management in radiation therapy. Brachytherapy. Treatment field conformation and treatment dose conformation in radiotherapy treatment delivery. Large field irradiation with photons and superficial photon therapy. Intra-operative radiation therapy.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    *Hierdie inligting is slegs in Engels beskikbaar.

    Continuation of the research process which includes the implementation of the approved research protocol and writing up a research essay of the completed research project.

    Sien meer


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences