Jaarboeke

Program: MDiv Theologie

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
06250074 Fakulteit Teologie
Credits Duration
Duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 180

Programinligting

Die MDiv-program volg op die BDiv-program of die vorige vierjarige BTh-program. Die MDiv is ’n gedoseerde meestersgraadprogram wat die verwerwing van gevorderde teologiese kundigheid en praktiese vaardighede beoog en is gemik op die algemene, breë bedieningspraktyk van die Bedienaar van die Woord.

Duur

Een jaar.

Toelatingsvereistes

  • Behoudens die bepalings van Algemene Regulasies G.1.3 en G.62 word die BTh-graad of 'n gelykwaardige kwalifikasie vereis vir toelating.
  • Hebreeus op 200-vlak. Indien Hebreeus 200 nie aan 'n universiteit geslaag is nie kan 'n student toegelaat word op grond van assessering en goedkeuring deur die departementshoof.
  • Grieks op 200-vlak. Indien Grieks 200 nie aan 'n universiteit geslaag is nie kan 'n student toegelaat word op grond van assessering en goedkeuring deur die departementshoof.

Addisionele vereistes

(1)      Behoudens die bepalings van Algemene Regulasies G.1.3 en G.54, word die BDiv of die vorige vier jaar BTh-graad of the BThHons (Teologie; voorheen die BAHons [Teologie]) of ’n gelykwaardige kwalifikasie vereis vir toelating.

(2)      Hebreeus op 200-vlak. Indien Hebreeus 200 nie aan ’n universiteit geslaag is nie, kan ’n student toegelaat word op grond van assessering en goedkeuring deur die departementshoof.

(3)      Grieks op 200-vlak. Indien Grieks 200 nie aan ’n universiteit geslaag is nie, kan ’n student toegelaat word op grond van assessering en goedkeuring deur die departementshoof.

Ander programspesifieke inligting

 

 

Slaag met lof

Om met lof te slaag, moet die student minstens ? geweegde gemiddelde (GPA) van 75% in die eksamen van die seminaarwerk en 75% in die miniverhandeling behaal.

Minimum krediete: 180

Kernmodules:

Al die voorgeskrewe modules moet voltooi word.

Keusemodules:

Mini-skripsie in een van die velde:

Kernmodules

Keusemodules


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences