Jaarboeke

Program: PhD Filosofie

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01264383 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 2 jaar Totale krediete: 360
Contact:
Prof AB Hofmeyr
[email protected]
+27 (0)124202702

Toelatingsvereistes

  • Minstens 65% vir die verhandeling in die verwante magistergraadprogram wat met die spesifieke doktorsgraadprogram artikuleer.
  • 'n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels is ’n vereiste.
  • 'n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word vereis.
 
Addisionele vereistes

• ’n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels word vereis.

• ’n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word vereis.

Minimum krediete: 360

Kernmodules

  • Module-inhoud:

    Omvattende en gevorderde verslag oor goedgekeurde projek. Kundige, hoogs gespesialiseerde en gevorderde navorsing wat strek oor die hoofvak en ook ander dissiplines. Beplanning, optimale ontginning van hulpbronne en bestuur van die gehele proses binne komplekse en onvoorspelbare kontekste. Volledige aanspreeklikheid vir die bereiking, evaluering en toepassing van persoonlike en/of groepuitsette.

    Sien meer

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences