Jaarboeke

Program: MA Inligtingsontwerp

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01250109 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 180
Contact:
Prof DB Reyburn
[email protected]
+27 (0)124205189

Programinligting

Fokusarea 1: Navorsing in Inligtingsontwerp: Verhandeling

Fokusarea 2: Navorsingsgedrewe ontwerpprojek en dokumentasie

Toelatingsvereistes

  • Die vierjarige graad in Inligtingsontwerp of ’n gelykstaande kwalifikasie (met goedkeuring van die Senaat) met ’n gemiddelde van minstens 65%.
  • Studente se aansoeke moet deur die Departement Visuele Kunste se Navorsingskomitee goedgekeur word voor registrasie.

Addisionele vereistes

Studente se aansoeke moet deur die Departement Visuele Kunste se Navorsingskomitee goedgekeur word voor registrasie.

Minimum krediete: 180

Kernmodules


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences