Jaarboeke

Program: BSocSciHons Erfenis- en Museumstudies

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01243025 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 120
Contact:
Prof CC Boonzaaier
[email protected]
+27 (0)124202597
Prof KL Harris
[email protected]
+27 (0)828940701

Toelatingsvereistes

  • 'n Baccalaureusgraad met 'n gemiddelde van minstens 65% in die goedgekeurde hoofvak.

Ander programspesifieke inligting

 

  • MKD 708 Museumoriëntasie is verpligtend indien die Nagraadse Diploma in Erfenis- en Museumstudie nie vooraf geneem is nie).
  • Sommige modules word afgewissel; raadpleeg die programbestuurder oor watter modules vanjaar aangebied word.

 

Minimum krediete: 120

Kernmodules

Keusemodules


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences