Jaarboeke

Program: BMusHons

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01242013 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 120

Toelatingsvereistes

  • 'n Nasionale eerste (3-jarige) graad in musiek - BA (Musiek) of BMus - met 'n gemiddelde van minstens 70% en departementele goedkeuring.
 

 

Addisionele vereistes

Skryf van 'n toelatingstoets.

Minimum krediete: 120

Kernmodules

  • Module-inhoud:

    Akademiese skryfwerk en basiese navorsingsmetodologie vir taalstudente, insluitende beplanning van tydsraamwerk, analise en interpretasie van ‘n navorsingsonderwerp, gebruik van primêre en sekondêre bronne, organisering van inligting en navorsingsresultate in samehangende en logiese geheel. Tegniese en etiese aspekte van navorsing word ook aangespreek.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    A supervisor will be allocated under whose guidance the student will conduct a research project focused on a music topic. This will culminate in a research report of 7 500 to 9 000 words.

    Sien meer

Keusemodules


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences