Jaarboeke

Insek-plant interaksies 782


 
Modulekode ZEN 782
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud 'n Oorsig van die komplekse wêreld van insek-plant interaksies. Insekte en plante het saam voorgekom en mede-ontwikkel op hierdie planeet vir ten minste 400 miljoen jaar, en in verskeie eko-stelsels is insekte die primêre verbruikers van plantweefsel. Die verskillende strategieë wat op die grens tussen herbivorie en plantverdediging ontwikkel sal ondersoek word, met behulp van gevallestudies en die toepassing van verenigende teorie waar moontlik.
Modulekrediete 13.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 4 besprekingsklasse per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Dierkunde en Entomologie
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences