Jaarboeke

Ekologiese en ewolusionêre fisiologie 704


 
Modulekode ZEN 704
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Fisiologiese prosesse onderliggend aan ekologiese- en gedragspatrone. Drie algemene onderwerpe word gedek: (i) die fisiologiese basis en betekenisvolheid van biologiese ritmes, en die invloed van omgewingsveranderlikes soos daglengte, (ii) die fisiologiese meganismes wat toelaat dat diere op gespesialiseerde diëte soos verdunde nektar voed, en (iii) die stel navorsingswerktuie wat ontleding van natuurlik-teenwoordige stabiele isotoop verhoudinge aan fisioloë en ekoloë verskaf.
Modulekrediete 13.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 4 besprekingsklasse per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Dierkunde en Entomologie
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences