Jaarboeke

Radiografie 371


 
Modulekode RAD 371
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Die module voorsien die mondhigiëne student van die nodige vaardighede, gesindheid en toepaslike kennis deur die bestudering van die volgende aspekte van stralingsfisika soos toegepas in tandheelkunde: • Elektromagnetiese golwe – die eienskappe en gedrag daarvan • X-strale – spesifieke eienskappe, bron van x-strale en produksie van x-strale • Konstruksie van die x-straalbuis • Akkurate beeldvorming • Interaksie van fotone met lewende weefsel • Stralingsbiologie • Radiasie beskerming • ALARA beginsel • Kwaliteitskontrole maatreëls Hierdie module bestaan ook uit praktiese werk in die Radiologie afdeling.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes ODO 271, OFC 271, RAD 271, PDL 271, ORD 271, GAP 271, VKM 271, TBW 271
Kontaktyd 2 praktiese sessies per week, 1 lesing per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Mondpatologie en Mondbiologie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences