Jaarboeke

Gevorderde inkomstebelasingreg 801


 
Modulekode ITL 801
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud (a) Die basiese beginsels van bruto inkomste (b) Spesifieke insluitings in bruto inkomste – rente, tantième, ens (c) Algemene beginsels van toelaatbare aftrekkings (d) Voorbeelde van toelaatbare en nietoelaatbare aftrekkings en ontduikingshuur, verbeterings, tantième, ens (e) Belastingvermyding en -ontduiking soos van toepassing onder die Inkomstebelastingwet (f) Beswaar en appèlprosedures
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Handelsreg
Aanbiedingstydperk Semester 1 of Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences