Jaarboeke

Fakulteit Opvoedkunde


Welkom by die Fakulteit Opvoedkunde
Die Fakulteit Opvoedkunde het sy reputasie gebou op uitnemendheid in navorsing en vernuwing in onderrig. Die Fakulteit het sy aanbod van voorgraadse en nagraadse programme heeltemal hersien om te verseker dat dit aan die voorpunt van onderwyserontwikkeling en navorsinginnovasie is.

Wat betref ons nagraadse programaanbod, het die Fakulteit die keuring vir die meesters- en PhD-programme aansienlik strenger gemaak om te verseker dat die kwaliteit en kultuur van navorsing gebou word rondom ‘n groep hoogs gemotiveerde en intelligente studente wat die vermoë het om beduidende nasionale en internasionale bydraes te maak in hul professionele vakgebiede.


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences