Modulekode | NTW 740 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Teologie |
Module-inhoud | Kernmodule. Werkstuk waarin ’n seleksie van passasies rondom ’n teologiese tema of etiese vraagstuk aan die hand van ’n gekose eksegetiese metode bestudeer word. Die studieleier kies in oorleg met die student die tema of vraagstuk, terwyl die student die toepaslike passasies en eksegetiese metode kies. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Nuwe Testamentiese Wetenskap |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App