Modulekode | NTW 731 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Teologie |
Module-inhoud | Keusemodule. Werkstuk waarin ’n seleksie van Nuwe-Testamentiese passasies aan die hand van ’n gekose eksegetiese metode bestudeer word. Studieleier bepaal die seleksie en die metode. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | GRK 110 en GRK 120 |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Nuwe Testamentiese Wetenskap |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App