Jaarboeke

Insekdiversiteit 355


 
Modulekode ZEN 355
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Omvang en belang van insekverskeidenheid. Funksionele insekmorfologie. Die basiese beginsels van taksonomie en klassifikasie van taksa binne die Insecta. Insekordes en ekonomies en ekologies belangrike suider-Afrikaanse insekfamilies. Identifikasie van insekordes en families deur kenmerkende eienskappe te gebruik. Algemene biologiese en gedragseienskappe van elke groep. Groepering van insekte in soortgelyke lewenstyle en gewoontes.
Modulekrediete 18.00
Diensmodules Fakulteit Opvoedkunde
Voorvereistes ZEN 251 GS of TDH
Kontaktyd 4 lesings per week, 2 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Dierkunde en Entomologie
Aanbiedingstydperk Kwartaal 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences