Modulekode | VSX 420 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Vleisbedryf. Vleisspesies, karkas- en vleissamestelling, slagproses, vleiskwaliteit en die verbruiker. Suiwelbedryf. Samestelling en voedingswaarde van melk en faktore wat dit beïnvloed. Melkproduksie, melkkwaliteit en verspreiding. |
Modulekrediete | 8.00 |
Programme | |
Voorvereistes | DFS 320 |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Vee- en Wildkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App