Modulekode | GIS 706 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Hierdie module verskaf ‘n oorsig van hoe Geografiese Inligting oor die internet en intranet versprei kan word. Dit sal aantoon hoe GIS-funksionaliteit aan ‘n wye reeks netwerkgebaseerde toepassings in besighede, die staat, onderwys, ens. verskaf kan word. Studente sal leer hoe om webgebaseerde kaarte te ontwikkel deur gebruik te maak van sagteware wat tans beskikbaar is ten einde die potensiaal van GIS in die Internet-omgewing te verwesenlik. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Voorvereistes | INF 164 of ekwivalent |
Kontaktyd | 28 kontakure per semester |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Geografie, Geoinf en Meteor |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App