Modulekode | IHL 413 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Beginsels vir die bestuur en administrasie van ? arbeidsterapie departement in die openbare sektor. Beginsels vir die instel en bestuur van ? privaat praktyk. Bestuur van hulppersoneel in arbeidsterapie. Bemarkingstrategieë in arbeidsterapie. Professionele etiek, waardes en verantwoordbaarheid. Etiese kode in arbeidsterapie. |
Modulekrediete | 5.00 |
Programme | |
Voorvereistes | ANP 210, RPD 380, SEP110/ZUL110, AKU 303, AKU 381, AKU 382, ART 381, ART 382, ELH 121, ELH 122, AIM 101 |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Verpleegkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App