Modulekode | IHL 310 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Gemeenskapsbehoefteberaming. Gemeenskapsontwikkeling. Beplanning en implementering van samewerkende gemeenskapsgebaseerde tussentrede. Toepassing van beginsels van monitering en evaluering. NB: Slegs vir Skool vir Gesondheidsorgwetenskappe-studente. |
Modulekrediete | 8.00 |
Programme | |
Voorvereistes | IHL 111/2/3/4, IHL 120, IHL 210, IHL 211/2/3/4 |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Verpleegkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App