Modulekode | GNK 485 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Die blok bied aan die student die geleentheid om deur middel van lesings, seminare, selfstudie en praktiese sessies in die kliniek, teater, saal, asook die vaardigheidslaboratorium, kennis en vaardighede te bekom ten opsigte van die voorkoming, diagnosering en behandeling van siektetoestande in die kop- en nekgebied. Klem word gelê op ‘n probleemgerigte en interdissiplinêre benadering. |
Modulekrediete | 33.00 |
Programme | |
Voorvereistes | GNK 381,GNK 383,BOK 380,GNK 386,GPS 380,BOK 382,SMO 311,SMO 380,SMO 382 |
Kontaktyd | 5 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Oor, Neus, en Keelheelkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App