Jaarboeke

Forensiese antropologie 315


 
Modulekode ANA 315
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Inleiding tot forensiese antropologie, opsporing van grafte, opgrawing van grafte, menslike vs. dierlike bene, forensiese entomologie, osteometrie, kraniale en post-kraniale afmetings, nie-metriese eienskappe van die skelet, ouderdomsbepaling, geslagsbepaling, rasbepaling, antemortem lengte, tand-analise, osteopatologie, faktore van individualisasie, afmetings van die gesig, inleiding tot gesigskartering en skedelfoto superimposisie, wetlike aspekte. LW: Hierdie module is nie oop vir alle studente nie, en mag slegs deur BSc: Mediese Wetenskappe-studente geneem word.
Modulekrediete 18.00
Diensmodules Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Voorvereistes ANA 122, ANA 215
Kontaktyd 2 lesings per week, 1 praktiese sessie per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Anatomie
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences