Jaarboeke

Program: BRadHons Kerngeneeskunde

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
10247016 Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 120

Programinligting

Studente wat op voorgraadse vlak (d.i. vanaf die tweede studiejaar) in Kerngeneeskunde gespesialiseer het, registreer volgens hierdie leergang.

Toelatingsvereistes

  • Behoudens die bepalings van die Algemene Regulasies, word minstens ’n baccalaureus honoresgraad in Radiografie vereis, asook registrasie as ’n radiograaf by die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika.
  • Die magistergraad mag slegs gevolg word in die spesialiseringsrigting waarin die voorafgaande graad of gelykwaardige kwalifikasie verwerf is.

Addisionele vereistes

Alle studente moet registreer vir NVB 700 Navorsingsbeginsels.

Sien ook die Algemene Regulasies.

Eksamens en slaagvereistes

'n Tweede eksamengeleentheid kan in modules wat nie geslaag is nie, toegestaan word, ooreenkomstig die bepalings van die Skool vir Gesondheidsorgwetenskappe in die verband.

Slaag met lof

Die graad word met lof toegeken aan 'n student wat 'n gesamentlike gemiddelde van minstens 75% in al die modules vir die graad behaal het.

Minimum krediete: 120

Fundamentele modules

Kernmodules

  • Module-inhoud:

    *Hierdie inligting is slegs in Engels beskikbaar.

    Continuation of the research process which includes the implementation of the approved research protocol and writing up a research essay of the completed research project.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    *Hierdie inligting is slegs in Engels beskikbaar.

    PET/CT. PET/MRI. Hybrid image reconstruction technology. 

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    *Hierdie inligting is slegs in Engels beskikbaar.

    Radiopharmaceutical development trial processes and novel applications

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    *Hierdie inligting is slegs in Engels beskikbaar.

    Advanced imaging and processing techniques. Procedures involving the use of emerging technologies and radiopharmaceuticals. Paediatric nuclear medicine diagnostic imaging. Management and administration of therapeutic radiopharmaceuticals. Radiation safety aspects.

    Comprehensive quality assurance and unit management. Establishing nuclear medicine services. Advanced concepts, current quality management theory, accreditation, and audit documentation. Basic principles and practices necessary for effective supervision and leadership in a healthcare environment. Principles and practices in human resource management in healthcare settings.

    Sien meer


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences