Modulekode | IPR 410 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | *Vir LLB (a) Teoretiese en historiese agtergrond (b) Konseptuele probleme (c) Vasstelling van vreemde reg (d) Konfliktereëls vir die vasstelling van ’n toepaslike norm van die (i) familiereg (ii) kontraktereg (iii) deliktereg (iv) sakereg (v) erfreg (e) Erkenning en afdwinging van vreemde vonnisse |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Privaatreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App