Modulekode | RHP 802 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | (a) Beplanning en organisering van ’n navorsingsprojek (b) Konsep navorsingsvoorstel: Hipotese en navorsingsvraag (c) Teorie in navorsing en metodologiese benaderings tot regsnavorsing (d) Taal (e) Verwysing en die etiek van verwysing (f) Konsephoofstukke en afronding (g) Substantiewe temas en regsnavorsing |
Modulekrediete | 5.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 40 seminare |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Regsleer |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 en Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App