Modulekode | SWL 110 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote - vereis departementele keuring Inleiding tot linguistiek. Spraak, taal en kommunikasie. Toepassing van pragmatiese teorieë in die studie van taal. Semantiek, sintaksis, morfologie, fonologie. Normale reseptiewe en ekspressiewe prosesse. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme | |
Voorvereistes | SWL 111, SWL 181 |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Spraak-Taalpatologie en Oudiol |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App