Modulekode | ODL 420 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote - vereis departementele keuring. Nuutste ontwikkelings op die gebied van oudiologie. Die oudioloog binne verskillende beroepsmoontlikhede: privaat praktyk, hospitale; universiteite; skole. Uitdagings vir ’n professionele praktyk binne die plaaslike konteks. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | ODL 310, 320, 381, 382 |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Spraak-Taalpatologie en Oudiol |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App