Modulekode | ODL 220 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Klankversterkingsisteme; die stadia van gehoorapparaatpassing; kommunikasiehulpmiddels en tegnologie; gevorderde gehoorapparaatpassing; gehoorapparaatpassingstrategieë vir volwassenes; inplanteerbare versterkingsisteme. Ourale rehabilitasie. die evaluering en intervensie van ’n persoon met gehoorverlies. Die kommunikasie-evaluasie en rehabilitasie van die geriatriese persoon en volwassene met verworwe gehoorverlies. Die komponente van ’n ourale rehabilitasieprogram. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme | |
Voorvereistes | ODL 110,120 |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Spraak-Taalpatologie en Oudiol |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App