Modulekode | AFT 220 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Aspekte van die letterkunde van isiNdebele/isiZulu/Sepedi/Setswana soos die voortsetting van die studie van konsepte soos teks, onderwerp, karakters, gebeure, tyd en plek; die studie van intrige en styl; die kritiese ontleding van ‘n roman/novelle. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
BA Geesteswetenskappe
BA Regte BA Sport- en Vryetydstudies Sport en Vryetyd in die Samelewing BA Tale BPolSci Politieke Studies BIS Uitgewerswese BEd Grondslagfase-onderwys BEd Intermediêrefase-onderwys BEd Seniorfase en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys BEd Vroeë Kinderontwikkeling- en Grondslagfase |
Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie Fakulteit Opvoedkunde |
Voorvereistes | NDE 210/SEP 211/ZUL 211/STW 211 |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels en Afrikatale aangebied |
Akademiese organisasie | Afrikatale |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App