Modulekode | VKK 757 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Die module stel studente bloot aan die teorieë en praktyke van die visuele argief met ? spesifieke klem op die impak van die digitale op kuratorskap en argivering. Studente lê ? navorsingsportefeulje voor wat aansluit by die onderwerp van hulle navorsingverslag (sien VKK 755), met ? gekose kuratoriale benadering ten opsigte van ’n visuele argief wat film, plakkate, tydskrifte, koerante, televisie, video, visuele kuns, poskaarte, foto’s mag insluit. Die benadering mag e-kuratorskap of digitale kuratorskap insluit, asook ander tradisionele kuratoriale aktiwiteite en ‘ouer’ tegnologieë. |
Modulekrediete | 40.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Aanbeveel: VKK 322 |
Kontaktyd | Geïntegreerde aanbiedingsplatform |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Visuele Kunste |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App