Modulekode | TRL 895 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Die miniverhandeling moet die resultaat wees van onafhanklike navorsing oor vertaling en/of tolking. Benewens die analise en interpretasie van navorsingsresultate, moet die miniverhandeling ook omvattende literatuurstudie en sintese van bestaande beskouinge rakende die spesifieke onderwerp soos weerspieël in die literatuur, bevat. Lengte: 18 000-20 000 woorde/ongeveer 80-100 getikte bladsye. |
Modulekrediete | 100.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Afrikatale |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App