Modulekode | SOC 757 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Hierdie module ondersoek teoretiese verduidelikings vir globalsasering. As sodanig is die hoofdoel om wyses waarop kapitaal in die era aan die einde van geskiedenis ons dwing om sosiologie as ’n wetenskap van die hede te herdink. Die module begin met teoretiese besprekings om die fondamente vir ’n gesprek oor ontwikkeling as ’n proses van inkorporering van (in hierdie geval) Afrika in die globale wêreldsisteem te lê. Hierbenewens ondersoek die module veranderings aan die nasie-staatstelsel, werk en genderverhoudinge wat deur globalisering teweeggebring is. Ten slotte word daar gekyk na nasionalisme en etnisiteit as spesifieke kenmerke van kapitalisme in die era van die einde van geskiedenis. |
Modulekrediete | 25.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 seminaar per week, 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Sosiologie |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App