Modulekode | SOC 756 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Hierdie module stel studente bekend aan ’n sleutel- konseptuele woordeskat, asook ’n keuse van teoretiese paradigmas en werke om begrip van kontemporêre debatte, sowel as vernuwings en kontroversies in die veld te verdiep. ’n Balans word gehandhaaf tussen klassieke en kontemporêre sosiale teorie, en klem word geplaas op vraagstukke oor tekstualiteit, kanonvorming, en die status van interdissiplinêre benaderings en hoe dit vorm gee aan gesprekke oor sosiale teorie en die belangrikheid hiervan vir navorsing, denke en die politiek. |
Modulekrediete | 25.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week, 1 seminaar per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Sosiologie |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App