Modulekode | SLK 802 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Departementele keuring - slegs vir MA: Voorligtingsielkunde. In hierdie module sal studente leer hoe om terapeutiese werk te doen, wat hulle in staat sal stel om die rol van ‘n terapeut te vertolk. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | DS (MA Voorligtingsielkunde) |
Kontaktyd | 1 praktiese sessie per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Sielkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App