Modulekode | MBK 714 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Filosofie van sport en rekreasie ondersoek die volgende temas: Inleiding tot die filosofie van sport en rekreasie. Die geskiedenis en basiese filosofiese beginsels van sport en rekreasie. Filosofiese benaderings tot sport en rekreasiebestuur. Die toekoms en beroepsgeleenthede binne sport en rekreasie in die 21ste eeu. Sportmanskap. Sport en etiek. Sport en chemiese prestasiemiddels. Sport en tegnologie. ''Liggaamlikheid'' in sport en rekreasie. Spel en sport. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Diensmodules | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Sport- en Vryetydstudies |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App