Modulekode | KLS 874 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – toelating tot hierdie module is onderhewig aan departementele keuring vir die MA Kliniese sielkunde-program. In hierdie module word menslike gedrag binne konteks ondersoek en word die student tot ’n sensitiewe begrip van gedragswyses gebring wat die grense van wat algemeen as kultureel/sosiaal aanvaarbare gedrag beskou word, oorskry. Gedrag wat gewoonlik as normaal/abnormaal beskryf word, word vanuit verskeie paradigmatiese beskouings krities aangespreek en bestudeer. Gedrag wat beïnvloed word deur genetiese en neurologiese prosesse word ook behandel. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | DS: MA Kliniese sielkunde-program |
Kontaktyd | 1 seminaar per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Sielkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App