Jaarboeke

Psigodiagnostiek 803


 
Modulekode KLS 803
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Geslote – toelating tot hierdie module is onderhewig aan departementele keuring vir die MA Kliniese sielkunde-program. Die module se primêre doel is die kodering, interpretasie en administrasie van verskeidenheid psigometriese toetse ten einde tot ’n DSM IV-diagnose en psigodiagnose van kliënt/pasiënt te kan kom. ’n Sekondêre doel is om psigodiagnostiek in ander kontekste, soos byvoorbeeld die forensiese en die neurosielkunde, toe te pas.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes DS: MA Kliniese sielkunde-program
Kontaktyd 2 seminare per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Sielkunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences