Modulekode | FRN 763 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Digkunde en die eiemaking van Franse fiksie Digkunde en interpretasie van letterkunde binne die konteks van die leser se eksistensiële raamwerk, asook studie van verskeie genres en periodes in die Franse letterkunde |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Moderne Europese Tale |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App