Jaarboeke

Afrikaanse prosa 855


 
Modulekode AFR 855
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Die module behels seleksies uit die Afrikaanse prosatradisie. In oorleg met die studente word leerplan bestaande uit aantal oeuvre- en tematologiese studies saamgestel.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 seminaar per week
Onderrigtaal Module word in Afrikaans aangebied
Akademiese organisasie Afrikaans
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences