Jaarboeke

Afrikaanse taalkunde (4) 717


 
Modulekode AFR 717
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Rekenaarlinguistiek en korpuslinguistiek Die maniere waarop die rekenaar ingespan word in hedendaagse Afrikaanse taalondersoek word bekyk. Die gebruik van elektroniese korpora in die opstel van byvoorbeeld taalverwerwingskursusse en in taalkundige ondersoeke van allerlei aard (semanties, sintakties, morfologies, ens) word ondersoek. Navorsingsprojek word onderneem.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Module word in Afrikaans aangebied
Akademiese organisasie Afrikaans
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences