Modulekode | AFR 856 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Capita selecta uit: Afrikaanse historiese taalkunde ‘n Teoretiese oorsig van taalverandering in die algemeen en meer spesifiek toegepas op die ontwikkeling van Afrikaans. Spesiale aandag word ook gewy aan standaardisering en die konstruksie van identiteit. Aspekte van die Afrikaanse grammatika ‘n Verskeidenheid aspekte van die Afrikaanse grammatiese sisteem word behandel. Spesiale aandag sal gewy word aan sintaktiese en morfologiese kwessies. Onderrig van die Afrikaanse taalkunde Die teorie van tweedetaalonderrig, kwessies rakende die onderrig van Afrikaans as huistaal en as addisionele taal, kritiese oorsig van die nasionale kurrikulumbeskrywings rakende taalstudie, taalkundige grondslae van die huidige skoolkurrikulum. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 seminaar per week |
Onderrigtaal | Module word in Afrikaans aangebied |
Akademiese organisasie | Afrikaans |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App