Modulekode | AFR 717 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Rekenaarlinguistiek en korpuslinguistiek Die maniere waarop die rekenaar ingespan word in hedendaagse Afrikaanse taalondersoek word bekyk. Die gebruik van elektroniese korpora in die opstel van byvoorbeeld taalverwerwingskursusse en in taalkundige ondersoeke van allerlei aard (semanties, sintakties, morfologies, ens) word ondersoek. Navorsingsprojek word onderneem. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Module word in Afrikaans aangebied |
Akademiese organisasie | Afrikaans |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App