Modulekode | AAK 895 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Die miniverhandeling moet ’n onafhanklike navorsingsprojek van beperkte omvang behels, oor 'n tema wat verband hou met die veld van aanvullende en alternatiewe kommunikasie, gekies in oorleg met die studieleier(s). Die projek moet gebaseer wees op ’n goedgekeurde navorsingsvoorstel en etiekklaring, indien laasgenoemde nodig is vir die projek. |
Modulekrediete | 90.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | SAAK |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App