Modulekode | AAK 890 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | ‘n Verhandeling, gebaseer op onafhanklike navorsing, oor 'n onderwerp wat verband hou met die veld van aanvullende en alternatiewe kommunikasie soos gekies in oorleg met die studieleier. Die verhandeling moet gebaseer wees op 'n goedgekeurde navorsingsvoorstel en etiekklaring. Daar sal van kandidate verwag word om van rekenaarprogramme vir data-analise en verslagskrywing gebruik te maak. |
Modulekrediete | 180.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | SAAK |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App