Jaarboeke

Program: MA Afrikaans

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01250176 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 180
Contact:
Prof WD Burger
[email protected]
+27 (0)124206469

Toelatingsvereistes

  • ’n Goedgekeurde honneursgraad in ’n taal, linguistiek of ’n taalverwante dissipline met ’n gemiddelde van 60%.
  • ’n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels is ’n vereiste.
  • ’n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word vereis.

Addisionele vereistes

• ’n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels is ’n vereiste.

• ’n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word vereis.

Minimum krediete: 180

Kernmodules

  • Module-inhoud:

    Die student moet in navorsingsverslag van ongeveer 60 000 woorde (120 bladsye) bewys lewer van sy/haar vermoë om wetenskaplike ondersoek te beplan en uit te voer oor goedgekeurde tema uit die Afrikaanse of Nederlandse letterkunde, taalkunde, kultuur- of mediastudie.

    Sien meer


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences