Code | Faculty |
---|---|
01243016 | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 1 jaar | Totale krediete: 125 |
Mrs I Kriel [email protected] | +27 (0)124202596 |
Prof I Pikirayi [email protected] | +27 (0)124204661 |
Die honneursgraad behels een jaar voltydse studie en bestaan uit kursuswerk, etnografiese veldnavorsing en eksamens, asook ’n navorsingsverslag van tussen 10 000 woorde, gegrond op veldnavorsing wat teen die einde van die akademiese jaar ingedien moet word.
Daar word van studente verwag om ten minste 5 weke veldnavorsing te doen en om departementele seminare by te woon.
• Indien nodig kan addisionele modules vereis word.
• Onder spesiale omstandighede kan studente met ’n punt tussen 60% en 65% oorweeg word vir toelating. Aansoeke moet gerig word aan die programbestuurder(s).
Minimum krediete: 125
Module-inhoud:
Navorsingsverslag gebaseer op 'n beperkte etnografiese navorsingsprojek oor goedgekeurde onderwerp.Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App