Programinligting
Sluitingsdatum vir aansoeke: Jaarliks 31 Augustus.
Toelating tot hierdie graadprogram is aan keuring onderworpe: die program word slegs voltyds aangebied volgens die minimum standaarde van die GBRSA en daar word van studente verwag om:
- ’n laboratoriumblok van 1 maand in Januarie by te woon;
- gedurende die week by ’n goedgekeurde biokinetikasentrum as waarnemer te werk en om by afrigting en oefenprogramme betrokke te wees (verpligtend);
- deel te wees van die UP Trauma-eenheid wat verantwoordelik is vir noodhulp-diens tydens sportbyeenkomste;
- te alle tye geklee te wees in ’n goedgekeurde uniform; en
- ’n finale mondelinge eksamen aan die einde van die akademiese jaar af te lê.
Toelatingsvereistes
Toelating tot hierdie graadprogram is aan keuring onderworpe: die program word slegs voltyds aangebied volgens die minimum standaarde van die GBRSA en daar word van studente verwag om:
- 'n laboratoriumblok van 1 maand in Januarie by te woon;
- gedurende die week by ?n goedgekeurde biokinetikasentrum as waarnemer te werk en om by afrigting en oefenprogramme betrokke te wees (verpligtend);
- deel te wees van die UP Trauma-eenheid wat verantwoordelik is vir noodhulp-diens tydens sportbyeenkomste;
- te alle tye geklee te wees in ?n goedgekeurde uniform; en
- 'n finale mondelinge eksamen aan die einde van die akademiese jaar af te lê.
Ander programspesifieke inligting
Indien ’n tweede endossement verwerf wil word, word krediet toegestaan vir slegs NME 701 (Navorsingsmetodologie vir sport en rekreasie).
Get Social With Us
Download the UP Mobile App