Code | Faculty |
---|---|
01240383 | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 1 jaar | Totale krediete: 120 |
Dr MT Tshivhase [email protected] | +27 (0)124208354 |
Een van die kernmodules kan, na oorlegpleging met die programbestuurder, vervang word deur (’n) toepaslike nagraadse module(s) (met gelyke kredietwaarde) uit ’n ander vakgebied of dissipline.
Minimum krediete: 120
Module-inhoud:
Studie van geselekteerde tekste en/of temas uit die geskiedenis van filosofie.Module-inhoud:
'n Navorsingskripsie oor 'n toepaslike onderwerp in Filosofie soos goedgekeur deur die departementshoof.
Module-inhoud:
Belangrike skrywers of temas in die hedendaagse filosofie.Module-inhoud:
Sleutelvraagstukke of temas in die etiek en sosiale filosofie.Module-inhoud:
Die inhoud van die module kan van jaar tot jaar wissel, en word aan die begin van elke akademiese jaar aangekondig. Kontak asseblief die departement vir nadere besonderhede.Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App