Code | Faculty |
---|---|
01264637 | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 2 jaar | Totale krediete: 360 |
Prof DB Reyburn [email protected] | +27 (0)124205189 |
• 'n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels word vereis.
• 'n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word ook vereis.
Module-inhoud:
Proefskrif onder die promotorskap van senior dosent/navorser. Die proefskrif moet bydrae lewer tot nuwe en onafhanklike navorsing op die gebied van die Inligtingsontwerp. Formele verdediging van die proefskrif voor paneel van assessore.Module-inhoud:
Proefskrif onder die promotorskap van senior dosent/navorser. Die proefskrif moet bydrae lewer tot nuwe en onafhanklike navorsing op die gebied van die Inligtingsontwerp. Formele verdediging van die proefskrif voor paneel van assessore.Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App