Code | Faculty |
---|---|
01264636 | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 2 jaar | Totale krediete: 360 |
• 'n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels word vereis.
• 'n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word vereis.
Module-inhoud:
Omvattende en gevorderde navorsingsverslag (proefskrif) rondom goedgekeurde projek moet uitgevoer word. Hierdie is toegespitste, gespesialiseerde en gevorderde navorsingsprojek wat interdissiplinêr rondom die Bybel en teologiese dissiplines gedoen word. Navorsingsbeplanning, die gebruik van bronne, en die bestuur van die projek is belangrik. Die aanvaarding van verantwoordelikheid vir navorsingsresultate asook die evaluering van persoonlike of groep se standpunte moet verreken word. Akademiese leierskap en senior bestuursberoepe is van die vernaamste doelstellings van hierdie kwalifikasie.Module-inhoud:
Omvattende en gevorderde navorsingsverslag (proefskrif) rondom goedgekeurde projek moet uitgevoer word. Hierdie is toegespitste, gespesialiseerde en gevorderde navorsingsprojek wat interdissiplinêr rondom die Bybel en teologiese dissiplines gedoen word. Navorsingsbeplanning, die gebruik van bronne, en die bestuur van die projek is belangrik. Die aanvaarding van verantwoordelikheid vir navorsingsresultate asook die evaluering van persoonlike of groep se standpunte moet verreken word. Akademiese leierskap en senior bestuursberoepe is van die vernaamste doelstellings van hierdie kwalifikasie.Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App